#NAF16 Breath and Hamer

Vergeet alles wat jy weet van hoe ’n klavier of klarinet bespeel moet word. David Krakauer en Kathleen Tagg sorg vir nuwe avontuurlike verwerkings.

Of jy kan net kom kyk hoek Tagg ’n klavier met stokke en strykers takel.

Genre: Musiek
Taal: English
Ouderdomsbeperking: 12 –
Tydsduur: 1 uur 15 minute
Kaartjies: R70
Plek: Beethoven Room, Grahamstad
Datum: 7 & 9 Julie 2016

Nasionale Kunstefees 2016

Breath and Hamer

#NAF16 Breath and Hamer


2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar