Arnold van Wyk se werk word selde uitgevoer, maar hy is ’n “profeet van Suid-Afrikaanse musiek genoem”.
In hierdie program deur Pieter van Zyl word sy komposisies gespeel langs die van sy gunsteling komponiste, Bach, Mozart en Schubert.
Genre: Klassieke musiek
Taal: English
Ouderdomsbeperking: 12 –
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R70
Plek: Beethoven Room, Grahamstad
Datum: 30 Junie & 2 Julie 2016
Homage to Arnold van Wyk
#NAF16 Homage to Arnold van Wyk
Roekeloos
2
