Die tjellis Jacques-Pierre Malan, wenner van ATKV Muziq (2009) en die Internasionale Kamermusiekfeeskompetisie (2015 ), het onlangs teruggekeer uit Amerika waar hy studeer het en die Mid Atlantic Symphony Orchestra se tjelloseksie gelei het.
Sleutelwoord Argiewe:Pieter van Zyl
#NAF16 Homage to Arnold van Wyk
Arnold van Wyk se werk word selde uitgevoer, maar hy is ’n “profeet van Suid-Afrikaanse musiek genoem”.
