Die tjellis Jacques-Pierre Malan, wenner van ATKV Muziq (2009) en die Internasionale Kamermusiekfeeskompetisie (2015 ), het onlangs teruggekeer uit Amerika waar hy studeer het en die Mid Atlantic Symphony Orchestra se tjelloseksie gelei het.

Hy het hom in sy geboortestad Bloemfontein kom vestig en sal hier saam met die virtuose Pieter van Zyl op klavier werke van Rachmaninoff, Bach, Fauré en Chopin speel.

* Debuut *

Met: Jacques-Pierre Malan, Pieter van Zyl

Regie: Jacques-Pierre Malan, Pieter van Zyl

Musiek: Jacques-Pierre Malan, Pieter van Zyl

Vervaardiger: Iluminar Productions

Duo!
Genre: Klassieke musiek
Taal: Afrikaans, English
Ouderdomsbeperking:
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R130
Plek: Kunstetrust-Odeion, Bloemfontein
Datum: 9 Julie 17:00, 10 Julie 20:00

Vrystaat Kunstefees 2018


Duo!

Jacques-Pierre Malan
Jacques-Pierre Malan


Duo!


2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar