Navi Redd – terug na die pandemie

Ouer, gryser, wyser, beter … terug na die pandemie en reg vir nog. Geen “back-tracks”, geen musiekinstrumente. ‘n Mengsel van stem, klank, humor en energie wat jy nie mag misloop nie. 13-15 Mei terug by Die Boer restaurant teater in Durbanville. Die aandvertonings begin om 20h30 en Sondagmiddag om 14h00.  Deure maak 2 ure vooraf …

‘n Dawerende gejuig en ander prettighede

Daar is groot konserte, groot kanonne en in die algemeen ‘n gedawer met ‘n stewige musiekprogram wat by die twaalfde Aardklop Nasionale Kunstefees aangebied word.