Ouer, gryser, wyser, beter … terug na die pandemie en reg vir nog. Geen “back-tracks”, geen musiekinstrumente. ‘n Mengsel van stem, klank, humor en energie wat jy nie mag misloop nie.
13-15 Mei terug by Die Boer restaurant teater in Durbanville. Die aandvertonings begin om 20h30 en Sondagmiddag om 14h00. Deure maak 2 ure vooraf oop vir ete. Kaartjies kos R200 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com.