Pretoria 155 Afrikaanse Musiekfees

Steve Hofmeyr, Juanita du Plessis, Bok van Blerk, Lianie May, Bobby van Jaarsveld en Elizma Theron tel onder die sangers wat op 13 November gaan optree tydens AfriForum se Afrikaanse musiekfees.

‘n Dawerende gejuig en ander prettighede

Daar is groot konserte, groot kanonne en in die algemeen ‘n gedawer met ‘n stewige musiekprogram wat by die twaalfde Aardklop Nasionale Kunstefees aangebied word.