Dominoes beloof alles wat jy van ‘n virtuoos verwag, met die beste van Pink Floyd, Dire Straits en Mel Botes. Dit gee Mel Boters die geleentheid om sy oorspronklike werk saam met dié van twee van die suksesvolste rockgroepe van alle tye ten toon te stel.
Die Boer teater restaurant in Durbanville op 1 Mei om 20h30
Kaartjies is R250 en beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com
