Gaan luister op 15 Mei en 5 Junie na die musiek van Spoorsny en meer. Frieda van den Heever gaan saam met die uitstekende musikante, Mauritz Lotz en Jonno Sweetman op die verhoog wees.
By Die Boer teater restaurant in Durbanville op 15 Mei en 5 Junie
Kaartjies kos R 230 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com
