Albert Frost Trio by Die Boer teater-restaurant in Durbanville op 26 November om 20h30.
Sleutelwoord Argiewe:Jonno Sweetman
Frieda van den Heever, Mauritz Lotz, Jonno Sweetman
Gaan luister op 15 Mei en 5 Junie na die musiek van Spoorsny en meer. Frieda van den Heever gaan saam met die uitstekende musikante, Mauritz Lotz en Jonno Sweetman op die verhoog wees. By Die Boer teater restaurant in Durbanville op 15 Mei en 5 Junie Kaartjies kos R 230 en is beskikbaar …
Lees meer “Frieda van den Heever, Mauritz Lotz, Jonno Sweetman”
Frieda van den Heever by Die Boer
Kom luister op 19 Januarie en 7 Februarie by Die Boer teater in Durbanville om 20h30 na die musiek van Spoorsny en meer.
A Dance More Sweetly Played
Die jazz-ensemble, The Kyle Shepherd Trio, stel hul jongste album, A Dance More Sweetly Played, by die Baxter-konsertsaal bekend, slegs vir een uitvoering op Saterdag, 16 November 2024 by die Baxter in Rondebosch, Kaapstad.
Maanskyn
Uiteindelik het ons weer Afrikaanse musiek vir die pad.
Carlo Mombelli & 3 Continents Collective
‘n Aand van buitengewone musiek waar top talente van Suid-Afrika, Duitsland en Mongolië ontmoet.
Die nuwe Blues Broers
Na 21 jaar het Albert Frost die Blues Broers verlaat. Hy gaan voortaan op sy eie musiekloopbaan fokus.
Blues Broers by Die Boer
Die Boer, Durbanville Vrydag 24 Julie om 20h30 Kaartjies: R130 021 979 1911 Blues Broers: Rob Nagel: Mondfluitjie, bas, stem Simon Orange: Klawerbord, bas, stem Albert Frost: Kitaar, stem Jonno Sweetman: Dromme, wasbord
