2020 sal die derde jaar wees wat die CTMA en US Woordfees suksesvol ‘n laataand kontemporêre musiek en kuierplek aanbied in die Visuele Kunste Vierkant.
Sleutelwoord Argiewe:Martin Zenker
Carlo Mombelli & 3 Continents Collective
‘n Aand van buitengewone musiek waar top talente van Suid-Afrika, Duitsland en Mongolië ontmoet.