Slaan oor na inhoud
Roekeloos.co.za

Roekeloos.co.za

Plek van die Uitverkorenes – sedert 1997

  • Tuisblad
  • Woordeboeke
    • Afrikaanse Intensiewe Vorme
    • Afrikaanse Sinonieme
    • Afrikaanse Antonieme
    • Roekelose Woordeboek
    • Rekenaarwoordeboek
    • Latyn – Afrikaans Woordeboek
    • Afrikaanse Woordelys
    • Xhosa – Afrikaans Woordeboek
    • Klassieke Eiename
    • Motorwoordeboek
    • … nog woordeboeke
  • Spreekwoorde / Idiome
  • Digters
  • Gidse
    • Feeste
    • Afrikaanse flieks
    • Kunsgalerye
    • Trivia
    • Wenke
    • Word betaal vir bydraes
  • Aardig
  • Grappe
  • Boeke
  • Musiek
  • Teater
  • Kuns & Ontwerp
  • Flieks & TV
    • Afrikaanse flieks
  • Gedigte
  • Verhale
  • Diere
    • Honde
    • Katte
    • Knaagdiere
    • Soogdiere
    • Voëls
  • Seks
  • Plante

Sleutelwoord Argiewe:Simon Orange

Liedjieboer, Anton Goosen, stel nuwe enkelsnit bekend

Anton Goosen 2024 foto Blyde Smit

Die legendariese, immergewilde en baie geliefde Suid-Afrikaanse sanger, musiekregisseur en liedjieskrywer, Anton Goosen, is terug in die kollig met ’n splinternuwe enkelsnit wat diep tref.

Gepubliseer deurRoekeloos05/06/202431/05/2024Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Antjie Krog, Anton Goosen, Blyde Smit, Illimar Neitz, Lise Swart, Simon OrangeLos kommentaar op Liedjieboer, Anton Goosen, stel nuwe enkelsnit bekend

Me and Mr Clapton

Me and Mr Clapton A Tribute Show The Mel Botes Band 2023

Me and Mr. Clapton is ’n vertoning wat die loopbaan dek van een van die min kunstenaars wat ’n katalogus van musiek het wat strek vanaf die 60’s tot vandag.

Gepubliseer deurRoekeloos23/09/202318/09/2023Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Mel Botes, Simon OrangeLos kommentaar op Me and Mr Clapton

Lockdown Blues

“Lockdown Blues” is ’n liedjie geskep en opgeneem deur die Bottom Barrel Blues Band – ’n samekoms van Suid-Afrika se bekendste blues- en folk-musikante.

Gepubliseer deurRoekeloos21/05/202013/05/2020Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Bottom Barrel Blues Band, Cape Town Music Academy, COVID-19, Kevin Gibson, Mauritz Lotz, Robin Auld, Schalk Joubert, Simon Orange, Steve Walsh, Willem MöllerLos kommentaar op Lockdown Blues

Valiant Swart-trio

Met die Valiant Swart-trio kan teatergangers uitsien na Valiant se eiesoortige Afrikaanse blues- en folk-liedjies, deurweef met humor en deernis, en sketse van die langpad en die liefde.

Gepubliseer deurRoekeloos06/03/2018Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Simon Orange, Valiant Swart, Valiant Swart-trioLos kommentaar op Valiant Swart-trio

#Woordfees Jack plug and the leads

Vir een week in die jaar verander Wilgenhof se grasperk in ’n blues bonanza.

Gepubliseer deurRoekeloos10/02/201610/02/2016Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Rob Stemmet, Simon Orange, Wayne Pauli, WoordfeesLos kommentaar op #Woordfees Jack plug and the leads

Die nuwe Blues Broers

Na 21 jaar het Albert Frost die Blues Broers verlaat. Hy gaan voortaan op sy eie musiekloopbaan fokus.

Gepubliseer deurRoekeloos12/01/2016Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Albert Frost, Basson Laubsher, Blues Broers, Jonno Sweetman, Rob Nagel, Simon OrangeLos kommentaar op Die nuwe Blues Broers

Blues Broers by Die Boer

Die Boer, Durbanville Vrydag 24 Julie om 20h30 Kaartjies: R130 021 979 1911 Blues Broers: Rob Nagel: Mondfluitjie, bas, stem Simon Orange: Klawerbord, bas, stem Albert Frost: Kitaar, stem Jonno Sweetman: Dromme, wasbord

Gepubliseer deurRoekeloos18/07/201517/07/2015Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Albert Frost, Blues Broers, Jonno Sweetman, Simon OrangeLos kommentaar op Blues Broers by Die Boer

Crazy Diamond – A Tribute to Pink Floyd

Dié huldeblyk aan Pink Floyd word begelei deur Mel Botes.

Gepubliseer deurRoekeloos06/06/201505/06/2015Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Hansie Roodt, Keith Barrett, Mel Botes, Pink Floyd, Schalk van der Merwe, Simon Orange, Sjanel Vosloo, Syd BarrettLos kommentaar op Crazy Diamond – A Tribute to Pink Floyd

Dié musiekfees by Wacky Wine

ClemenGold en Zandvliet Wynplaas het saamgespan om seker te maak dat Robertson wyndistrik se Wacky Wine fees omskep word in ‘n vreugdebelaaide drie dag geleentheid.

Gepubliseer deurRoekeloos02/06/2015Gepubliseer inMusiek, TeaterSleutelwoorde: Albert Frost, Chris Chameleon, Gerald Clark, Kahn, Kevin Gibson, Lizz Meiring, Luna Paige, Nick Turner, Peter Mitchell, Schalk Joubert, Simon Orange, Spektrum KinderteaterLos kommentaar op Dié musiekfees by Wacky Wine

Gerald Clark and the Deadmen

Gerald Clark en sy “favourite” band, die Deadmen, is 8 November by Die Boer in Durbanville.

Gepubliseer deurRoekeloos06/11/201329/10/2013Gepubliseer inMusiekSleutelwoorde: Deadmen, Gerald Clark, Schalk van der Merwe, Simon Orange, Tim RankinLos kommentaar op Gerald Clark and the Deadmen

Posts pagination

1 2 Ouer artikels

Onlangse Bydraes

  • Hart se Huis
  • Mnr Seks & Mev Kopseer
  • Swart Roos
  • Suid-Afrika wil die prop sit in dronkbestuur
  • “Asem In”

Gewilde onderwerpe

Aardklop Afrikaans Albert Pretorius Amanda Strydom Anglo-Boereoorlog Anna Davel Chris Chameleon Coenie de Villiers David Kramer Die Heuwels Fantasties Emo Adams Francois van Coke Frans Swart Gaerin Hauptfleisch Haydee Hollander Hennie van Greunen innibos Jacob Zuma Jak de Priester Kaapstad Karen Zoid KKNK Koos Kombuis Lefra Produksies Lizz Meiring Margit Meyer-Rödenbeck Marion Holm Marthinus Basson Nasionale Kunstefees Nelson Mandela Nicole Holm Nou praat jy Quintus van Rensburg retrogasme Saartjie Botha Sandra Prinsloo Schalk Joubert Stian Bam Suid-Afrika Suidoosterfees Valiant Swart Vryfees Vrystaat Kunstefees Wessel Pretorius Woordfees

Nuutste Opmerkings

  • Anton oor Gedigte van Evelyn van der Merwe
  • Roekeloos oor Spreekwoorde en gesegdes
  • Wie hyg so? – Roekeloos.co.za oor Koekeloer!
  • Jan Grobbelaar oor Spreekwoorde en gesegdes
  • Chris oor Die skipbreukelinge

Roekeloos.co.za, Trots aangedryf deur WordPress. Meer oor
  • Tuisblad
  • Adverteer hier