Gerald Clark en sy “favourite” band, die Deadmen, is 8 November by Die Boer in Durbanville. Verwag om liedjies van sy jongste album, Follow The River, te hoor.
Die Deadmen is Simon Orange, Schalk van der Merwe en Tim Rankin.

(foto Adriaan Louw)