Kahn Morbee en Karen Zoid gaan in 2017 ’n paar keer saam op die verhoog gesien word.
Sleutelwoord Argiewe:Kahn
kykNET-verhoog innibos
As rock jou ding is, gaan jy dit daagliks kry by die MK Nou! Rockverhoog, waar sterre soos Bouwer Bosch, Bittereinder, aKING, Spoegwolf, Majozi, Gangs of Ballet, Matthew Mole, Albert Frost Trio, Taxi Violence en Fokfopolisiekar vir opwinding sal sorg.
Republiek van Zoid Afrika Volume 2
Sedert die tweede reeks van Republiek van Zoid Afrika op die lug is, is Karen Zoid weekliks bo-aan die SA iTunes trefferlys.
Dié musiekfees by Wacky Wine
ClemenGold en Zandvliet Wynplaas het saamgespan om seker te maak dat Robertson wyndistrik se Wacky Wine fees omskep word in ‘n vreugdebelaaide drie dag geleentheid.
Die Boer weer by die KKNK
Durbanville se gewilde restaurant teater keer vir die tweede keer terug na die Absa KKNK. En as jy verlede jaar daar was, sal jy weet dit was een van die fees se treffers.
Kahn solo
Na 12 jaar as voorman vir The Parlotones het Kahn Morbee besluit om so nou en dan sy eie potjie te krap.