kykNET-verhoog innibos

As rock jou ding is, gaan jy dit daagliks kry by die MK Nou! Rockverhoog, waar sterre soos Bouwer Bosch, Bittereinder, aKING, Spoegwolf, Majozi, Gangs of Ballet, Matthew Mole, Albert Frost Trio, Taxi Violence en Fokfopolisiekar vir opwinding sal sorg.

Pretoria 155 Afrikaanse Musiekfees

Steve Hofmeyr, Juanita du Plessis, Bok van Blerk, Lianie May, Bobby van Jaarsveld en Elizma Theron tel onder die sangers wat op 13 November gaan optree tydens AfriForum se Afrikaanse musiekfees.

Gerhard Steyn

Die musiekbedryf staan reeds verstom oor die spoed waarmee Gerhard Steyn groei as kunstenaar “He grew claws overnight” is Judith, sy bestuurder en agent, se mening. Judith sê: “Ek het so amper 3 jaar gelde ‘n ou onder ‘n doringboom sien kitaar speel.. ongeskeer, T-hemp en deurmekaar hare. Net hy en sy kitaar. Ek sien […]