#Aardklop Donderdag-kuierkonsert

Wees ’n bok vir sports en vier saam Afrikaanse musiek.

Die konsertkaartjie sluit outomaties terreintoegang in vir die hele dag.

Met: Snotkop, Liza Brönner, Ricus Nel, Gerhard Steyn, Andriëtte Norman, ADAM en Steyn Fourie en die Steyners

Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 140 minute
Kaartjies: R150 (goue sirkel), R100 (volwassenes) en R60 (kinders)
Plek: Clover-musiekverhoog, Potchefstroom
Datum: 8 Okt. – 18:00

Aardklop 2015

Donderdag-kuierkonsert,
Roekeloos,
7 September 2015.

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar