#Aardklop ddisselblom is terug

Bring almal wat jy ken en nog moet leer ken, want ddisselblom is terug op die verhoog!

In hierdie akoestiese vertoning kan jy uitsien na al die ou gunstelinge en selfs ’n ietsie nuuts.

Met: Jaco Spies, Johrné van Huyssteen, Lienka Coetzee en ander.

Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 60 minute
Kaartjies: R 110
Plek: Laerskool Mooirivier, Potchefstroom
Datum: 9 Okt. – 17:30

Aardklop 2015

ddisselblom,
Roekeloos,
7 September 2015.

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar