‘n Samestelling van ou Afrikaanse Volksliedjies uit die FAK Sangbundel Volume I, nuut verwerk en gesing deur van Suid-Afrika se top Afrikaanse kunstenaars.
Sleutelwoord Argiewe:Beeskraal
Pretoria 155 Afrikaanse Musiekfees
Steve Hofmeyr, Juanita du Plessis, Bok van Blerk, Lianie May, Bobby van Jaarsveld en Elizma Theron tel onder die sangers wat op 13 November gaan optree tydens AfriForum se Afrikaanse musiekfees.
Huis toe
Sedert hulle optredes by die nasionale kunstefeeste en elders in die land, het hierdie groep met hulle eiesoortige klank groot opspraak verwek.
Plaasdorp
Afrikaanse rock groepe is lankal nie meer ‘n nuwe verskynsel nie.