Skop vanjaar se Absa KKNK af met ’n lekker braai, musiek en kuier sowel as braaistories en -wenke deur sjef Francois Ferreira en Toks van der Linde.
Sleutelwoord Argiewe:DJ Ossewa
Pretoria 155 Afrikaanse Musiekfees
Steve Hofmeyr, Juanita du Plessis, Bok van Blerk, Lianie May, Bobby van Jaarsveld en Elizma Theron tel onder die sangers wat op 13 November gaan optree tydens AfriForum se Afrikaanse musiekfees.
DJ Ossewa
DJ Ossewa trek voor by die Winterfees in Newcastle in April.