#KKNK Baby, ons gaan braai vannaand

Baby, ons gaan braai vannaand,
Roekeloos,
27 Maart.

Skop vanjaar se Absa KKNK af met ’n lekker braai, musiek en kuier sowel as braaistories en -wenke deur sjef Francois Ferreira en Toks van der Linde.

’n Paar ander bekendes gaan ’n draai maak, maar julle sal moet wag en sien! As jy een is vir jol, moet jy sorg dat jy nie dié pret mis nie.

* Debuut *

Met: Wicus van der Merwe, Radio Kalahari Orkes, DJ Ossewa, Francois Ferreira, Toks van der Linde en ander.
Vervaardiger: Johan Brooks

Genre: Kontemporêre musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 140 minute
Kaartjies: Ingesluit by Rivierbuurttoegang
Plek: kykNET Musiekverhoog, Oudtshoorn
Datum: 3 April 18:00

KKNK 2015

2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar