Skop vanjaar se Absa KKNK af met ’n lekker braai, musiek en kuier sowel as braaistories en -wenke deur sjef Francois Ferreira en Toks van der Linde.
Sleutelwoord Argiewe:Toks van der Linde
Toks sing volkslied voor wedstryd
Oud-Springbok stut Toks van der Linde sing môre die volkslied voor die rugbywedstryd tussen Suid-Afrika en Australië.
