Sedert die tweede reeks van Republiek van Zoid Afrika op die lug is, is Karen Zoid weekliks bo-aan die SA iTunes trefferlys.
Sleutelwoord Argiewe:Anneli van Rooyen
Rina
Rina Hugo het nie net ‘n uitsonderlike stem nie – haar opleiding as klassieke sangeres gee selfs aan haar ligte liedjies ‘n afronding en professionaliteit wat haar laat uitstaan.