Hier is nou ’n geleentheid om jou Boerboel-broekie uit te trek en jou linnebaadjie af te stof.
Sleutelwoord Argiewe:Vusi Mahlasela
Paul Hanmer gaan Karoo toe
Die Karoo is soveel meer as net skaap en stilte.
Jazz, jeug en joligheid
Die Karoo se mees ambisieuse musiekprojek — Journey to Jazz (oftewel J2J, vir die wat hul afkortings geniet) — rol weer die tapyt uit vir ’n verskeidenheid blaasinstrumente en ’n dromgedreun vanaf 30 April tot 3 Mei 2026.
Republiek van Zoid Afrika Volume 2
Sedert die tweede reeks van Republiek van Zoid Afrika op die lug is, is Karen Zoid weekliks bo-aan die SA iTunes trefferlys.
Help om Guy Buttery se jongste projek te befonds
Binne die eerste ag dae op IndieGoGo het Guy Buttery reeds 40% van die geld wat nodig is vir sy jongste projek.
Nasionale Kunstefees ( #NAF ) 2013 Telbord
Wie hou van wat by die Nasionale Kunstefees in Grahamstad. #NAF
Hart van Windhoek-fees groter, beter, goedkoper
As jy verlede jaar Huisgenoot se Hart van Windhoek-fees misgeloop het, is dit vanjaar jou kans om deel van die pret te wees.
Akoestiese klanke
Club Al Capone, die kuierplek van beroemdes en berugtes, bied vanjaar ’n eksklusiewe musiekreeks met legendariese kunstenaars aan.
KKNK 2012 Telbord
Roekeloos.co.za span tegnologie in om vas te stel hoe mense werklik voel oor 2012 se KKNK. Ons scrapers lees elke Facebook-inskrywing, twiet en artikel wat in Oudtshoorn gegenereer word.
Woordfees 2012 Telbord
Die Woordfees is vanjaar oorval met groot groepe feesgangers. Roekeloos.co.za se eksperiment om die Woordfees data op sosiale media te ontleed was ewe suksesvol.
