Die Karoo is soveel meer as net skaap en stilte.
Sleutelwoord Argiewe:Journey to Jazz
Jazz, jeug en joligheid
Die Karoo se mees ambisieuse musiekprojek — Journey to Jazz (oftewel J2J, vir die wat hul afkortings geniet) — rol weer die tapyt uit vir ’n verskeidenheid blaasinstrumente en ’n dromgedreun vanaf 30 April tot 3 Mei 2026.
2025 Journey to Jazz Festival se sterbelaaide speellys
Die 2025 Journey to Jazz lok weereens ’n rits jazz-virtuose.
Journey to Jazz 2023
In die eerste week van Mei sal die vriendelike dorpie Prince Albert in die Karoo lewendig word met die klanke van ’n eerste, dog wêreldklas, jazzfees genaamd Journey to Jazz.
