Janet Dirksen se skilderye vang die eensaamheid van die lug en landskap vas, ’n refleksie van die menslike toestand.
Sleutelwoord Argiewe:Karoo
The Karoo
The Karoo is Joshua Miles se versameling proewe wat hy gemaak het na reise deur hierdie magiese deel van Suid-Afrika.
Die katte van die Karoo
Al ooit gewonder hoe groot Suid-Afrika se nuwe R4,4 biljoen MeerKat radioteleskoop is?
Mark Ruffalo teen hidrouliese breking in die Karoo
Die Amerikaanse akteur Mark Ruffalo het sy stem by dié van Suid-Afrikaanse gemeenskappe gevoeg in hul stryd teen die gebruik van hidrouliese breking vir die ontginning van skaliegas in die Karoo.
Vat daai flop technique, verkas
Die Treasure Karoo-aksiegroep het ‘n musiekvideo vervaardig en kletsrymer Jitsvinger voer die woord.
David Kramer teen hidroliese breking
David Kramer maak sy stem dik teen hidroliese breking.
Shell kan dalk reuse teleskoop pootjie
“Shell se beoogde gaseksplorasie in die Karoo kan Suid-Afrika se bod om die wêreld se grootste radio-teleskoop te huisves, belemmer.”
Shell bak mooi broodjies
Shell was die week vol beloftes by monde van sy voorsitter in Suid-Afrika, Bonang Mohale.
Die super skerpioen
Die eerste bewyse dat diepseelewe in die oeroue Ecca-see (d.w.s. in die Karoo) bestaan het is by Laingsburg ontdek.