Treasure Karoo Action Group het nuwe data rakende waterbesoedeling weens skaliegasontginningsaktiwiteite in die VSA, skriftelik aan die minister van mineraalsake, adv. Ngoako Ramatlhodi, deurgegee.
Sleutelwoord Argiewe:Bonang Mohale
Shell bak mooi broodjies
Shell was die week vol beloftes by monde van sy voorsitter in Suid-Afrika, Bonang Mohale.
