Die Karoo se mees ambisieuse musiekprojek — Journey to Jazz (oftewel J2J, vir die wat hul afkortings geniet) — rol weer die tapyt uit vir ’n verskeidenheid blaasinstrumente en ’n dromgedreun vanaf 30 April tot 3 Mei 2026.
Sleutelwoord Argiewe:Paul Hanmer
Olga Scheps @ Johannesburg Internasionale Mozart Fees
Die Duits-Russiese pianis Olga Scheps is een van die hoogtepunte op vanjaar se program by die Johannesburg Internasionale Mozart Fees.
#NAF16 Paul Hanmer & Wendy Oldfield
Jazz pianis Paul Hanmer span talente saam met Wendy Oldfield vir ’n program wat kruis en dwarsoor musiekgenres vleg.
