Die super skerpioen Die eerste bewyse dat diepseelewe in die oeroue Ecca-see (d.w.s. in die Karoo) bestaan het is by Laingsburg ontdek.