Die 2025 Journey to Jazz lok weereens ’n rits jazz-virtuose.
Sleutelwoord Argiewe:Journey to Jazz Festival
Ware Jazz, Ware Karoo
Die Journey to Jazz Festival keer terug vir hul derde uitgawe wanneer dit van 1 – 4 Mei 2025 in die dorpie Prins Albert plaasvind.
Jazz se nuwe tuiste
‘n Week na die tweede Journey to Jazz-fees, gons Prins Albert steeds van ‘n suksesvolle musiekbelaaide langnaweek en maak reeds gereed vir die volgende, met organiseerders, die Prince Albert Community Trust, (PACT), wat bevestig dat dit in 2025 terug sal wees met datums wat as 1 – 4 Mei 2025 aangekondig is.
Journey to Jazz Festival 2024
Alle paaie lei na Prins Albert op 1 tot 5 Mei 2024, met die tweede jaarlikse Journey to Jazz Festival wat ‘n fees vir die siel gaan wees.
