Die gewildste produksies by vanjaar se Woordfees. Die lys word saamgestel op grond van feesgangers se kommentaar op Facebook en Twitter nadat hulle die produksies gesien het. #Woordfees
Sleutelwoord Argiewe:Vusi Mahlasela
Karen Zoid & Vusi Mahlasela
Twee van Suid-Afrika se mees uiteenlopende liedjieskrywers span in hierdie vertoning hul talente saam vir ‘n unieke musiekervaring.
Hei, mevrou Brown (dit gaan goed)
Daar’s nie einde aan Laurika Rauch nie.
