Droomwerk, geskryf en vervaardig deur die digter Pieter Odendaal in samewerking met US Woordfees, is gebaseer op Odendaal se verkenning van sy erfenis as ‘n wit Afrikaanssprekende man met ’n slawe-afkoms.
Sleutelwoord Argiewe:Pieter Odendaal
Lippe lees
ek knyp my oë toe
Valencia – ’n kabarett
Valencia is ’n kort kabaret wat fokus op die gedagtes van ’n bevooroordeelde konstabel wat ’n sterk afkeer van buitelanders en ander vroue het.
#Woordfees InZyncPoësie / MusiekMashup
Hierdie digters span kragte saam met die befaamde jazz-pianis, Kyle Shepherd en groep, om hierdie woord- en-musiek mashup moontlik te maak.
#Woordfees InZync Poetry Celebration feat. BCUC
Moenie hierdie kragtoer deur die diverse landskap van ons voorste kontemporêre woordkunstenaars misloop nie.
Gewildste Woordfees-produksies
Die gewildste produksies by vanjaar se Woordfees. Die lys word saamgestel op grond van feesgangers se kommentaar op Facebook en Twitter nadat hulle die produksies gesien het. #Woordfees