Valencia – ’n kabarett
Valencia is ’n kort kabaret wat fokus op die gedagtes van ’n bevooroordeelde konstabel wat ’n sterk afkeer van buitelanders en ander vroue het.

As die Donald Trump van bruin vrouekonstabels, is sy onbeskaamd in haar veldtog om “Klein Somalië (Bellville) weer goed te maak”.

In haar pogings om van alle ongewenste elemente in haar omgewing ontslae te raak, wil sy ook haar suster, die ontkleedanser en voormalige prostituut, uit haar ma se huis verwyder.

Met: Faith Kinniar en Pieter Odendaal

Regie: Faith Kinniar

Teks: Faith Kinniar
Musiek: Faith Kinniar en Pieter Odendaal
Vervaardiger: Faith Kinniar

Genre: Kabaret
Taal: Afrikaans, English
Ouderdomsbeperking: geen o/16 jaar
Tydsduur: 50 minute
Kaartjies: R105 (R120 by die deur)
Plek: Die Parlement, Oudtshoorn
Datum: 29 Maart – 1 April 2018
KKNK 2018


Valencia – ’n kabarett

Faith Kinniar
Faith Kinniar

Valencia – ’n kabarett


2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar