#Woordfees InZync Poetry Celebration feat. BCUC Moenie hierdie kragtoer deur die diverse landskap van ons voorste kontemporêre woordkunstenaars misloop nie.