Droomwerk, geskryf en vervaardig deur die digter Pieter Odendaal in samewerking met US Woordfees, is gebaseer op Odendaal se verkenning van sy erfenis as ‘n wit Afrikaanssprekende man met ’n slawe-afkoms.  Dit ondersoek die stambome wat deur kolonialisme en apartheid verwoes is.

Regie en ontwerp deur Kanya Viljoen, met Lwanda Sindaphi as mede-regisseur.

Skrywer: Pieter Odendaal

Vervaardiger: US Woordfees en Pieter Odendaal (River Mouth Projects)

Ontwerper en regisseur: Kanya Viljoen

Mededirekteur: Lwanda Sindaphi

Met: Jill Levenberg, Ben Albertyn, Johann Nel, Tyrish Mili en Johann Vermaak

Verhoogbestuurder: Miliswa Mbandazayo

Produksiebestuurder: Marí Stimie

Nasionale Kunstefees 2023

Rhodes Box

26 – 28 Junie 2023

Droomwerk
Droomwerk

Lewer kommentaar

Leave a Reply