Binne die eerste ag dae op IndieGoGo het Guy Buttery reeds 40% van die geld wat nodig is vir sy jongste projek.
Sleutelwoord Argiewe:Nibs van Der Spuy
Live in KwaZulu
Die Live-fenomeen val nie in almal se smaak nie, maar in dié geval dra dit by tot die atmosfeer wat die musiek skep.
In the Shade of the Wild Fig
Die twee speel al lank saam, maar dit het meer as ‘n dekade geneem voor Nibs van der Spuy en Guy Buttery ‘n album saam opgeneem het.
The Syd Kitchen Tribute Concert
Bekende musikante bring hulde aan oorlede Syd Kitchen, musikant, digter en skollie.
Hadeda
Neem twee Engelssprekende Afrikaanse ouens: drommer Barry van Zyl en kitaarspeler Nibs van Der Spuy. Gee hul verbeelding vrye teuels, en laat die twee saam musiek skryf met ‘n Afrika geur en lirieke in Afrikaans, Zoeloe en Engels.
Nibs van der Spuy
Nibs Van der Spuy is, soos Charlize Theron, van Benoni afkomstig en wel sedert 1966 waar sy pa vlieënier en sy ma (klassieke-) pianis was. Musiek was populêr by almal in die Van der Spuy-huishouding. Nibs se broer het ‘n groot invloed op hom gehad en hom voorgestel aan die musiek van die Beatles, Rolling …