Help om Guy Buttery se jongste projek te befonds Binne die eerste ag dae op IndieGoGo het Guy Buttery reeds 40% van die geld wat nodig is vir sy jongste projek.