In the Shade of the Wild Fig

Die twee speel al lank saam, maar dit het meer as ‘n dekade geneem voor Nibs van der Spuy en Guy Buttery ‘n album saam opgeneem het.

Jy kan na die album, In the Shade of the Wild Fig, luister by nibsvanderspuyandguybuttery.bandcamp.com.

Die twee is 11 Oktober by Die Boer in Durbanville. Bespreek by 021 979 1911 of 083 406 0111.

Nibs van der Spuy & Guy Buttery
Nibs van der Spuy & Guy Buttery

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar