Gangnam Style – Gratis

Gangnam Style in Seoel
Gangnam Style in Seoel

Psy het toe sy gratis musiekkonsert in Seoel, Suid-Korea, gehou. Natuurlik was daar iemand om “Gangnam Style” op video vas te lê.

Volgens die video was daar ongeveer 80 000 mense, maar latere berigte het die totaal op 150 000.

Indien jy nou nog nie “Gangnam Styl” gesien het nie:

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar