Suid-Korea se popsensasie Psy gaan die langverwagte opvolg op die bekende “Gangnam Style” op 13 April vrystel.
Sleutelwoord Argiewe:Psy
Gangnam Style – Gratis
Psy het toe sy gratis musiekkonsert in Seoel gehou.
Gangnam Style – Hyuna Ver.
Suid-Koreaanse Internet-sensasie Psy is terug met ‘n tweede weergawe van “Gangnam Style”.
