Opvolg vir Gangnam Style

Suid-Korea se popsensasie Psy gaan die langverwagte opvolg op die bekende “Gangnam Style” op 13 April vrystel.

Die gaan tydens ‘n konsert gebeur genaamd Happening genoem. Jy kan regstreeks daarna op YouTube kyk.

Lewer kommentaar

Leave a Reply