Of jy nou met Cicero worstel of Virgil probeer ontsyfer, ’n betroubare woordeboek is nie ’n luukse nie — dis oorlewing.
Sleutelwoord Argiewe:Roekeloos.co.za
Tweetalige rekenaarwoordeboek voltooi
Roekeloos.co.za se tweetalige rekenaarwoordeboek in Afrikaans en Engels is voorlopig voltooi.
Lees die label
Vanoggend op die trein … het ek gewonder hoe ek vanaand (altyd met een “n”) my siel gaan sus.
Nuwe intrekkers
Die Troetel blog verhuis binnekort permanent na Roekeloos.co.za.
Wen kaartjies na Groet die Grotman 2 by die Atterburyteater
Drie lesers kan elkeen ’n dubbelkaartjie wen na Groet die Grotman 2 by die Atterburyteater op Vrydag, 23 Augustus om 20h00.
Nuwe gratis tweetalige rekenaarwoordeboek
Dit is in Afrikaans. Dit is gratis!
Nuwe gratis motorwoordeboek gereed
’n Belangrike deel van Roekeloos.co.za is die gratis hulpbronne en skakels na soortgelyke hulpbronne.
Lees ’n stukkie
Roekeloos.co.za sal voortaan ’n aantal blaaie beskikbaar stel uit boeke wat in die Boeke-afdeling verskyn. Dit gee lesers die geleentheid om te besluit of dit binne hulle smaak val.
Woordfees 2012 Telbord
Die Woordfees is vanjaar oorval met groot groepe feesgangers. Roekeloos.co.za se eksperiment om die Woordfees data op sosiale media te ontleed was ewe suksesvol.
Vergoeding vir bydraes
Ontvang vergoeding vir jou Afrikaanse bydraes.
