Drie lesers kan elkeen ’n dubbelkaartjie wen na Groet die Grotman 2 by die Atterburyteater op Vrydag, 23 Augustus om 20h00.
Om deel te neem aan Roekeloos.co.za en Lefra se kompetisie, kan jy die volgende na 33000 SMS: LEFRA GROTMAN ROEKELOOS, dan JOU NAAM EN VAN en dan JOU STAD OF DORP. Dieselfde inligting kan ook per epos gestuur word aan wen@lefra.com met LEFRA & ROEKELOOS GROTMAN KOMPETISIE as onderwerp. Wenners sal telefonies gekontak word en die beslissing van die Redakteur is finaal. SMS’e kos R1,50 elk.

