Die Troetel blog verhuis binnekort permanent na Roekeloos.co.za.
Die inhoud oor diere is reeds gepubliseer op Roekeloos.co.za en alle nuwe inhoud sal slegs by Roekeloos.co.za verskyn. Na beraming sal die verhuising nog vanjaar afgehandel word. Die skakels sal binnekort in Roekeloos.co.za se kieslys verskyn.
Troetel word deel van ’n versameling uitgebreide naslaanbronne by Roekeloos.co.za.
