Bly op hoogte met Roekeloos.co.za se jongste bydraes met behulp van Telegram. Telegram is ’n gratis, vinnige boodskapdiens en anders as WhatsApp, is dit veilig en privaat. Telegram is gelyktydig toeganklik op al jou toestelle. Dit is beskikbaar as ’n webprogram, vir Windows, MacOS en Linux-rekenaars en vir Android, IOS en ander slimfone. Om dit …
Sleutelwoord Argiewe:Roekeloos
Opstokers, fopdossers en tweegatjakkalse
Herman Lategan se verhouding met Afrikaans is soos ’n huwelik: stormagtig, uitbundig, wild, liefdevol.
Roekeloos, Greatest Hits 2013
Die beste van 2013.
Roekeloos 2013 onderhoud
Ons almal moet een of ander tyd een of ander vorm van onderhoud ondergaan.
10 Jaar goed in 2012
Die grootste Afrikaanse verkoper in 2012 op Roekeloos.co.za.
e-Boeke verkoop nou beter as sagteband
E-boeke is nie net vir die eerste keer onder die beste verkopers gewees vanjaar nie, dit neem ook die eerste twee plekke in op Roekeloos.co.za se lys van gewildste boeke vir 2012.
Beste verkopers van 2012
Roekeloos.co.za se lys van beste verkopers in 2012.
KKNK 2012 Telbord
Roekeloos.co.za span tegnologie in om vas te stel hoe mense werklik voel oor 2012 se KKNK. Ons scrapers lees elke Facebook-inskrywing, twiet en artikel wat in Oudtshoorn gegenereer word.
Die regte advertensie
Soms vind die voorbladfoto en die advertensie mekaar.
Die Prez is innie huis
President Jacob Zuma het vandag sy eerste boodskap ge-tweet.