10 Jaar goed in 2012

Die grootste Afrikaanse verkoper in 2012 op Roekeloos.co.za. In die boeke-afdeling is dit net uitgestof deur die Fifty Shades Trilogy eBoek. Die boek kan op ’n selfoon gelaai word en is veral handig vir die van ons wat nooit ’n grappie kan onthou nie.

10 Jaar van Afrikaanse Grappe bevat meer as 500 grappe wat deur lesers bygedra is. Dit is ’n mengsel van goue oues, floues en ’n hele paar baie oorspronklike bydraes.

(lees meer oor 10 Jaar van Afrikaanse Grappe)

Lewer kommentaar

Leave a Reply