AVO – Aambeie vlam op
Sleutelwoord Argiewe:WhatsApp
Bly op hoogte met Roekeloos se jongste
Bly op hoogte met Roekeloos.co.za se jongste bydraes met behulp van Telegram. Telegram is ’n gratis, vinnige boodskapdiens en anders as WhatsApp, is dit veilig en privaat. Telegram is gelyktydig toeganklik op al jou toestelle. Dit is beskikbaar as ’n webprogram, vir Windows, MacOS en Linux-rekenaars en vir Android, IOS en ander slimfone. Om dit …
WhatsApp nou ook op die Web
Die gewilde klets-toepassing WhatsApp het nou ’n Web-weergawe, maar jy het steeds ’n selfoon nodig om dit te gebruik.
