AVO – Aambeie vlam op
BDD – By die dokter
HJV – Het jy Viagra?
IJGA – Is jou gehoortoestel aangeskakel?
KH3! – Kom huis toe, het horing!
KWS – Kry weer sooibrand
LAW – Lek al weer
MGBBW – Moet gaan, Brooklax begin werk.
MWG – Maag werk goed
PIL – Pensioen is laat
SG – Skryf groter
WIMV – Waar is my valstande?
WWW – Waar was ek nou weer?
