Bly op hoogte met Roekeloos.co.za se jongste bydraes met behulp van Telegram.

Telegram is ’n gratis, vinnige boodskapdiens en anders as WhatsApp, is dit veilig en privaat.

Telegram is gelyktydig toeganklik op al jou toestelle. Dit is beskikbaar as ’n webprogram, vir Windows, MacOS en Linux-rekenaars en vir Android, IOS en ander slimfone.

Om dit aan die gang te kry, laai dit eenvoudig af by https://telegram.org/

en/of by die Play Store of Apple Apple Store.

Voer jou selnommer in en daarna die SMS-kode wat jy gaan ontvang.

Gaan na https://t.me/roekelooscoza – die Roekeloos Kanaal en sluit aan.

Indien jy die daaglikse opdaterings eerder steeds per e-pos wil ontvang:

Subscribe to Blog via Email

Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar