Spaceman, Jeffrey Catherine Jones

Jeffrey Catherine Jones (1944 – 2011) was ’n Amerikaanse kunstenaar wie se werk veral bekend was vanaf die laat 1960’s tot nog onlangs. Jones het tot en met 1976 meer as 150 omslae vir boeke geskep. Daarna het sy haar meer op haar eie kuns toegespits.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar