Ons almal moet een of ander tyd een of ander vorm van onderhoud ondergaan. Saterdag 2 November is dit Roekeloos se beurt. Die werf sal iewers die dag vir tot 3 uur onbereikbaar wees.